
Hier staan Andri by een of ander roos, 'n gele as dit meer help. Dit was die Saterdag voor Chrisna-hulle terug is Auckland toe. Baie lekker dag gewees, alhoewel die aande nog effens koel was.

'n Wit roos met pink rante....

Die roos tuine was baie mooi daai tyd van die jaar. Rose groei baie goed hier, self die paar wat ons geplant het groei baie goed.


No comments:
Post a Comment