Thursday, November 09, 2006

Laaste gras - Andri se kommentaar


Hier is ons hard aan die werk om gras in te sit. Gerrit het die meeste gedoen, maar ek het darem gehelp- sien onder.
Ek moes die rante met 'n mes korter sny en indruk- dit was nogal harde fisiese werk, maar dit is nou al mooi gesettle en lekker "lush"-groen. Hier help kiwi-vrouens met als, geen inhibisies of spesifieke rolle soos net mans mag gras sny en hard werk nie. Jul kan dink dat hier nogal goeie boervrouens ook is. (Veral in Canterburry.) Die gras hier in NZ is "frost"-bestand en dus is dit letterlik groener aan hierdie kant. Posted by Picasa

No comments: