Zara se boonste voortande het begin uitkom op vakansie. Mens kan die tande net so onder die gums sien hier bo.
Andri het elke oggend yoga gedoen ek en Zara het maar reggemaak vir breakfast.
Sy het baie van ballonne gehou.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment