Saturday, July 10, 2010

Mexico

Ons het by San Jose del Cabo gebly - die op die punt van die Baja California provinsie van Mexico.

Die was so 8PM en was nogsteeds warm. Meeste van die dae was so 32 C met baie min wind.

Posted by Picasa

No comments: