Meeste van die tyd het ons geswem, gedrink en geeet en dan weer van voor af begin.
Dis die resort waar ons gebly het. Dis een van die all inclusive resorts, maar ek is seker hulle het geld op ons verloor :-)
Daar was sommer 'n troue op die strand (net voor die resort) die eerste aand.
Mens mag nie daar by die resort in die see swem nie, die strome is te sterk
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment