Thursday, March 27, 2008

Watervalle in die Catlins

Hierdie is net 'n sad joke. NZ het nie rerig Niagra falls nie en agter dit is net 'n klein ou stroompie- Gerrit se gesig se dit als. Gelukkig het ons nie ver gery om hier te kom nie.
Ons het 'n paar ander stappies gedoen na mooier watervalle toe wat heel die moeite werd was.

Die boom is 'n Rimu en een van die hoogste tipes in die gevestigde inheemse woude.
Posted by Picasa

No comments: