Thursday, March 27, 2008

langnaweek in parakaunui bay-Catlins

Na die trip af Catlins toe was die honde selfs impressed met die sights.

Ons het gaan stap om die bene te rek. Bryan (kaalkop) en Mindy het vir 'n paar aande gegaan met Corryn (babatjie). Sy is maar net so 2 maande oud so was bietjie knieserig oor die kar kampery. Bryan-hulle is oorspronklik van Connecticut (USA) af en is al 2 jaar hier.
Posted by Picasa

No comments: