Thursday, March 27, 2008

Mens mag nie orals in die Catlins kamp nie.

Die honde het in die voorste deel gele, maar snags in die middel deel van die tent geslaap want dit was vrek koud. Dit is 'n honde-vriendelike kampgrond solank hulle aan 'n leiband is- nogal cool en het gespaar op kennel verblyf oor paasnaweek!
view vanaf die tent. Ek het nog nooit op 'n strand gekamp nie- dit was voorwaar 'n unieke ondervinding, dink nie daar is strande in SA waar mens mag kamp nie.
Die view is van bo-af van die krans in die boonste foto. Hieronder staan Gerrit bo op die krans.
Posted by Picasa

No comments: