Hierdie is net 'n sad joke. NZ het nie rerig Niagra falls nie en agter dit is net 'n klein ou stroompie- Gerrit se gesig se dit als. Gelukkig het ons nie ver gery om hier te kom nie.
Ons het 'n paar ander stappies gedoen na mooier watervalle toe wat heel die moeite werd was.
Die boom is 'n Rimu en een van die hoogste tipes in die gevestigde inheemse woude.
Thursday, March 27, 2008
klippe innie see
Die is Nugget-point. Dit het my bietjie laat dink aan 'n mix tussen die kaapse skiereiland en paternoster.
Baie mooi!
Die klippe hieronder is koeel rond. Hulle noem dit Moeraki boulders. party het so oop begin breek en onder staan ek binne in een.
Die honde het in die voorste deel gele, maar snags in die middel deel van die tent geslaap want dit was vrek koud. Dit is 'n honde-vriendelike kampgrond solank hulle aan 'n leiband is- nogal cool en het gespaar op kennel verblyf oor paasnaweek!
view vanaf die tent. Ek het nog nooit op 'n strand gekamp nie- dit was voorwaar 'n unieke ondervinding, dink nie daar is strande in SA waar mens mag kamp nie.
Die view is van bo-af van die krans in die boonste foto. Hieronder staan Gerrit bo op die krans.

sightseeing in die Catlins
Gerrit voor petrified forrest- verder aan op die scenic route oppad na Invercargil.
Hier is van die boomstompe wat hul beweer miljoene jare gelede deur 'n vulkaniese uitbarsting so in die klip versteen het.
die lyne is fossiele van bome wat omgeval het. regs van mindy is 'n duidelike een so skuins-horisontaal.

langnaweek in parakaunui bay-Catlins
Na die trip af Catlins toe was die honde selfs impressed met die sights.
Ons het gaan stap om die bene te rek. Bryan (kaalkop) en Mindy het vir 'n paar aande gegaan met Corryn (babatjie). Sy is maar net so 2 maande oud so was bietjie knieserig oor die kar kampery. Bryan-hulle is oorspronklik van Connecticut (USA) af en is al 2 jaar hier.

Subscribe to:
Posts (Atom)