Friday, April 27, 2007

Nog van die dek.

Hier het ons die decking opgesit. So 400 m se decking.


Die hout is kwila, een of ander harde hout wat hulle invoer van Malaysia ek dink. Baie nice, en sterk.


Ek het een van ons vriende se drop-saw geleen vir al die gesaag. En die bure word net al hoe suurder...


Hier is al die hout op. Ek het al intussen die kante ook al begin doen. En die was nog so 2000 spykers by, of 11Kg extra.

Die bure was darem nie regitg kwaai nie, maar ek het baie geraas!

No comments: