Daarna begin balke opsit, was toe nog goeie vriende met die bure.
Die dwars balke is met straps vas gesit en al die straps word met spykers vasgeslaan. So 3500 spykers later was al die dwarsbalke op.
Was bly gewees om so ver te gewees het al... Die bure het ons toe nie meer so baie gelaaik nie... :-)
No comments:
Post a Comment