Friday, April 27, 2007

New Brighton Pier

Die was geduurende die World Buskers Festival. Daar was nie eintlik baie interressante kunstenaars nie toe neem ons maar onsself af.




Hier is ons eie protea. Hier is 'n kwekery wat dit verkoop. Aard glo nogal goed hier. Sal sien of dit hou as dit weer sneeu.


Taylor's mistake

Die is Sumner vanaf die port hills. Ons het daar gebly toe ons hier aangekom het.



Die is ons...


Nog 'n paar immigrante se meubels oppad...



Die is by Taylor's Mistake. Daai voetpaadjie is die enigste paadjie na die ou se huis. Reken dit is so 500m na 1Km vanaf die naaste pad. Daar is nog huis verder af na regs.

Kahlua

Ons het nou 'n maatjie vir Delmay gekry, 'n groot poodle. Hier was sy 8 weke oud. Dink dit was die eerste aand wat ons haar gaan haal het.



Baie vinnig maatjies geraak.



Almal het gedink sy lyk baie groot... Maar nou ja as sy nat is kan mens sien hoe groot (of klein) sy eintlik is.

Castle Hill


Die was net so endjie van die cave stream af gewees en ons was daar op dieselfde dag gewees.

Ek gedeeltes van Lord of rings is hier gemaak.

Nogal redelik hoog, en die is die enigste rotse in die omgewing wat so lyk.

Cavestream

Die is so 'n ondergrondse stroom waardeur mens kan stop/klim.


Klomp van ons het gegaan. Dit is so 1.5 uur se ry uit Christchurch,


Die was binne die grot, flash was nie regtig sterk genoeg nie...

Nog van die dek.

Hier het ons die decking opgesit. So 400 m se decking.


Die hout is kwila, een of ander harde hout wat hulle invoer van Malaysia ek dink. Baie nice, en sterk.


Ek het een van ons vriende se drop-saw geleen vir al die gesaag. En die bure word net al hoe suurder...


Hier is al die hout op. Ek het al intussen die kante ook al begin doen. En die was nog so 2000 spykers by, of 11Kg extra.

Die bure was darem nie regitg kwaai nie, maar ek het baie geraas!

En toe bou ons 'n dek

Ons het uiteindelik so ver gekom om 'n dek te bou. Eers al die gate gegrou, 22 van hulle. Gelukig is dit sand grond so dit was nie die moeilikste nie, die cement mix het my baie moeg gemaak.


Daarna begin balke opsit, was toe nog goeie vriende met die bure.


Die dwars balke is met straps vas gesit en al die straps word met spykers vasgeslaan. So 3500 spykers later was al die dwarsbalke op.




Was bly gewees om so ver te gewees het al... Die bure het ons toe nie meer so baie gelaaik nie... :-)

Monday, April 02, 2007

Hoogste berge in NZ

Mt Aspiring is die 2de hooste, sien http://en.wikipedia.org/wiki/Mount_Aspiring is so 3033 meter hoog. Wanaka kyk so oor die berge uit.

Mt Cook is die hoogste 3754 sien http://en.wikipedia.org/wiki/Mt_Cook.