Monday, December 25, 2006

Langnaweek na Hanmer


Ons was vir 'n naweek na Hanmer springs toe gewees laat in November. Dit het basies die hele naweek gereen, maar was darem nogsteeds pret. Daar 'n warm water poele, van die natuurlik en ander maar net warm water swembadens. Anyway ek het bietjie van 'n verkoue gehad en die warm (pieppie) water het dit net erger gemaak.


Hanmer is seker so 120 km vanaf Christchurch so dit is heel lekker vir 'n naweek se ry. Ons het saam met klompie SAers en Zimers gegaan.


 Posted by Picasa

Nog van die botaniese tuine

Die is 'n ou boom seker al geplant toe Christchurch begin het. Anyway die tak maak so lang buig, lyk soos 'n swaai.


So paar jong eendjies hul ma. Seker so 2 m vanaf die voetpad, min gespin oor al die mense wat verby loop.


Posted by Picasa

Christchurch Botaniese Tuine


Hier staan Andri by een of ander roos, 'n gele as dit meer help. Dit was die Saterdag voor Chrisna-hulle terug is Auckland toe. Baie lekker dag gewees, alhoewel die aande nog effens koel was.


'n Wit roos met pink rante....


Die roos tuine was baie mooi daai tyd van die jaar. Rose groei baie goed hier, self die paar wat ons geplant het groei baie goed.

Hier is my beste smile wat ek kon gee. Posted by Picasa