Friday, October 02, 2009

En toe is ons sommer groot

Zara was baie rustig deur die hele storie.

Sy hou baie van cudles en naby aan mens wees. Na die geboorte het hulle seker eers vir so 2 ure "Skin on Skin" gedoen voor hulle haar geweeg en verder skoon gemaak het.

Dis seker nou hier waar mens nou bie diep dinge moet skryf oor wat mens gedink het. Maar in kort dit was awesome en ek is verskriklik trots op Andri!

En natuurlik is sy die mooiste baba in die hele wereld!
Posted by Picasa

No comments: