Saturday, October 17, 2009

Celebrating babies

Ouma Loret is painting pictures of mothers and babies
... like a pro
daddy with Zara
and out and about
Posted by Picasa

so amper 2 weke


Ouma met Zara op 'n koffie outing!
Lekker le ons in die middagsonnetjie.
Posted by Picasa

Mooie Zara

Ons mooiste kindjie lekker vas aan die slaap.

Mamma se oopbek possumpie. sy gee lekker soentjies ook.
Hier was sy nog maar net so wekie oud.

Slaap my kindjie, slaap sag... mooiste sagste velletjie wat ek nog ooit gesien het.
Posted by Picasa

Friday, October 02, 2009

Nog 'n paar fototjies




Posted by Picasa

Dag 2

Andri is al amper reg om huistoe te gaan, maar sy hou te veel van die Milo met roomys drankie wat hulle gereeld vir haar bring!

3 generasies met die vinngers in die lug.

Linda het ook kom hallo se vir die nuweling.

Hannes en Mariette was ook daar - hy is seker sy het meer hare as hy!
Posted by Picasa

Zara - Dag 2

Dag 2 - Sy drink mooi sonder enige probleme.


En die ouma is natuurlik baie trots en tog te gewillig om vir almal te vertel hoe trots sy is.

Posted by Picasa

En toe is ons sommer groot

Zara was baie rustig deur die hele storie.

Sy hou baie van cudles en naby aan mens wees. Na die geboorte het hulle seker eers vir so 2 ure "Skin on Skin" gedoen voor hulle haar geweeg en verder skoon gemaak het.

Dis seker nou hier waar mens nou bie diep dinge moet skryf oor wat mens gedink het. Maar in kort dit was awesome en ek is verskriklik trots op Andri!

En natuurlik is sy die mooiste baba in die hele wereld!
Posted by Picasa

En toe die groot dag!

Zara Maria Pretorius is 6h55 1 Oct 2009 gebore. Zara beteken blom of bloeisel in Arabies, Maria is 'n familie naam van ons altwee se kante af. Sy het 3.82kg geweeg en was 55cm lank. Andri 15hoo die vorige dag kontraksies begin kry. Sy was braaf en het net 4 panado's gedrink. Alles het goed afgeloop.

BAIE moeg maar baie te vrede.


Ek kon toe my deel ook doen (het die koord geknip). Nogals taaier as wat ek godog het! Of dalk was die sker net stomp...

Posted by Picasa

Amper gereed


Die maag het toe sommer nog groter geword...

Andri se ma het so week terug hier aangekom - reg vir die groot dag. Nie heeltaml so gemaklik met die weer nie, apparently is die lentes in SA so bietjie warmer...

Posted by Picasa

Citizenship Ceremony


Deel van die seremonie het 'n Maori groep vir ons 'n bietjie gesing en gedans....


Van ons vriende was ook daar - Mel, Chris, Dave en Soiban

Posted by Picasa

Die pregnant club

En some wannabies

Posted by Picasa