Monday, February 12, 2007

Puzzling World in Wanaka 1





Die was by puzzling world in Wanaka. Ons het die een hele middag daar spandeer. Hulle het klomp puzzels (soos naam nou se) en 'n groot maize. Was nogal pret.



Daar is klomp 3D prente. Nou nie so impressive nie maar dit is darem daar.



Charge vir Andri 'n bietjie.


No comments: